Waardevolle opvoedkundige inligting vir ouers en opvoeders van jong kinders in Afrikaans.
Jan 05, 2025
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hardop lees vir kinders in Afrikaans is so 'n belangrike vaardigheid, dat daar elke jaar, 'n internationale HARDOP LEES dag gehou word om bewustheid te bring oor die belangrikheid van hardop lees vir jou kind of vir jou kind wat reeds kan lees, om self hardop te lees.Die eerste deel van hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi lees ek 'n oulike boekie vir die kinders voor van ons eie liewe Tippie die olifant, wat gaan vis vang.Die tweede deel van die Afrikaanse Opvoedkundige potgooi, gesels ons met ouers en opvoeders oor die voordele wat hardop lees in Afrikaans vir jou kind/kleuter inhou. Baie dankie aan Tippie wat vir ons toestemming gegee het om hierdie boekie voor te lees. Tippie die olifant is 'n ongelooflike program om jou kind te help met lees en nog baie ander vaardighede te ontwikkel.Gaan loer gerus op Tippie se webblad vir meer inligting.https://curious-readers.com/🦋Opsoek na nog oulike Afrikaanse kinderstories? Klik die speellys hier onder. Lekker luister.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=bQDQX8vussI3IxLA🦋Interaktiewe LUISTERSPELETJIES:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:13:29
Jan 03, 2025
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders moet eers speel, voordat hulle formeel kan skryf. Ons help vir mamma, juffrou en opvoeders 25 maklike aktiwiteite om te doen in hierdie Gratis Opvoedkundige Afrikaanse potgooi, om jou kind gereed te kry om met sukses handskrif aan te pak wanneer dit op sy tyd gebeur.💙Kyk ook uit vir ons ander Afrikaanse Kinder Video's wat jou kind gaan help om handskrif aan te pak met sukses.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6ITzyA6xOxAdLeZrrNyj-&si=GUOEWLhNWGHK8Hcz💙Is jy opsoek na 'n perfekte plakkaat en/of T-hemp om jou kind te kan help met hulle potloodgreep? Klik op die skakel en kry joune sommer vandag.https://www.teacharesources.com/product/potloodgreep-plakkaat-en-t-hemp-skakel/💙POTLOODGREEP T-hemp vir juffrou en opvoeders/terapeuter:https://www.teeprint.co.za/product/pleasant-memories-education-potloodgreep-hemp/🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:05:53
Jan 01, 2025
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse opvoedkundige potgooi, waar ons ouers help om die meeste uit ons leesprogram vir jong kinders te haal. Ontdek hoe jy jou kind se leesvaardighede kan versterk en hul liefde vir boeke kan kweek. Bly ingeskakel vir praktiese wenke en raad om suksesvolle lesers te bou. Afrikaanse opvoedkundige podcast.🌈Gaan kyk gerus na die vollgedige Afrikaanse Opvoedkundige video wat jou gaan raad gee, visueel , oor hoe om die maksimum waarde te kry uit ons Afrikaanse Opvoedkundige LEESPROGRAM vir jong kinders.https://youtu.be/jNTe1LnELg4🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌻 FACEBOOK page: https://www.facebook.com/IcanMagdaEhlers 🌻 FACEBOOK BLOG: https://www.facebook.com/share/g/zQvR9xpEymrANjZN/?mibextid=A7sQZp 🌻 INSTAGRAM: https://www.instagram.com/pme_kindervideos?igsh=MXNsOGV0c2hsdDduYQ== 🌻 SPOTIFY: https://open.spotify.com/show/2HCQq6gVfXtPZTLVJtQawl?si=fP7Ep76WRv-dmVvN-6KpGw 🌻 THREADS: https://www.threads.net/@pme_kindervideos 🌻 TikTok https://www.tiktok.com/@pme_kindervideos?_t=8q9HCEEcxRV&_r=1 🌻 X (Twitter) https://x.com/MemoriesI14710?t=g6X2swASTYVAeG-lrWAHRw&s=03 🌻 (TEACHA): https://www.teacharesources.com/seller/i-can-ek-kan-pleasant-memories-for-educators/Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:09:21
Dec 28, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse Opvoedkundige potgooi, waar ons vandag gesels oor hoe jong kinders gesonde koskeuses kan maak. Ons deel praktiese wenke om kinders te help begryp watter kos gesond is en hoe om hul eie keuses te maak. Luister saam vir waardevolle insigte vir ouers en opvoeders. 🌈Wil jy graag die Afrikaanse Opvoedkundige kindervideo vir jou kind wys oor gesonde kos keuses vir hulle kosblik? Gaan kyk gerus na die volgende video om jou kind te help in Afrikaans.https://youtu.be/MLYCgxktET8🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌻 FACEBOOK page: https://www.facebook.com/IcanMagdaEhlers 🌻 FACEBOOK BLOG: https://www.facebook.com/share/g/zQvR9xpEymrANjZN/?mibextid=A7sQZp 🌻 INSTAGRAM: https://www.instagram.com/pme_kindervideos?igsh=MXNsOGV0c2hsdDduYQ== 🌻 SPOTIFY: https://open.spotify.com/show/2HCQq6gVfXtPZTLVJtQawl?si=fP7Ep76WRv-dmVvN-6KpGw 🌻 THREADS: https://www.threads.net/@pme_kindervideos 🌻 TikTok https://www.tiktok.com/@pme_kindervideos?_t=8q9HCEEcxRV&_r=1 🌻 X (Twitter) https://x.com/MemoriesI14710?t=g6X2swASTYVAeG-lrWAHRw&s=03 🌻 (TEACHA): https://www.teacharesources.com/seller/i-can-ek-kan-pleasant-memories-for-educators/Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:03:53
Nov 17, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi handel oor die Afrikaanse Alfabet ABC: r-klank.Juffrou kan dit in die klaskamer by die skool of ma kan dit by die huis gebruik as tuis hulp. Die potgooi sluit luister asook uitspraak oefeninge van die Alfabet klank "r" in.🦋Wil jy graag die potgooi in video formaat kyk?https://youtu.be/ebCrtnP0zj8🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter r vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043irkLXRnM0OIyBxPcFtK-2s&si=r_NjC5_sl6nb06nQ🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🦋GRATIS Opvoedkundige kinder YOUTUBE video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help🦋. 🌈Baie Afrikaanse Opvoedkundige video's, maar ons sluit ook 'n paar Engelse Opvoedkundige video's in op ons kanaal. 🌈Opvoedkundige kindervideo's wat insluit: leer lees, Alfabet klanke, wiskunde, kinderliedjies, kinderstories en NOG VELE meer vir jong kinders.🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:05:56
Nov 15, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse kinderstorie vertel van Fabiana fee wat in Frankryk fiets ry. Jou kind gaan hierdie fantastiese kinderstorie baie geniet en heerlik kan luister en fantaseer.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter f vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jHU8xpFTfnX35HyN-1AO-e&si=niu5ryIyG4oaSMVJ🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:03:42
Nov 14, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie wat handel oor die w-klank gaan beslis die hoogtepunt van JOU kind se Opvoedkundige dag wees. GENIET vir Winnie en Wendy wat vir jou gaan waai. Luister vaardighede is baie belangrik vir kinders in ons moderne digitale samelewing. Vir elke ABC klankleer video is daar 'n weergawe waar die kinders agteroor kan sit en kyk en luister na die klank storie. Juffrou of mamma kan dan daarna vragies vra om te toets of die kinders met begrip geluister het. Die stories is prettig en kleurvol en die kinders geniet die storielyn. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter w vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iydBbAN7ax53QGTuF6G4E8&si=Fr2P1m1rha4seZkG🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:06:38
Nov 13, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie v-klank Afrikaanse Alfabet Opvoedkundige potgooi gaan kinders help om die v klank op 'n prettige manier in die vorm van 'n storie aan te leer. Hierdie storie is geformuleer vir luister met begrip. Om te luister met begrip is 'n vaardigheid wat uiters belangrik is vir kinders in ons moderne tegnologiese tyd. Indien jy die video-weergawe wil kyk vir die v-klank, gaan klik gerus op hierdie Afrikaanse video skakel:https://youtu.be/qxpn3_jY_bI🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter v vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iBJ83ShKeWxU_N7Nmza5Fz&si=1FRH_npL13iaf8zr🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:04:59
Nov 07, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie. As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saam met die kinders.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter h vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g6Gb_Z75YZMzLlOZbqELem&si=pWNBBz5zi1Wjca39🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:03:16
Nov 01, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Die j-klank potgooi is 'n Gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi in Afrikaans en vorm deel van ons Afrikaanse ABC Alfabet Kinderstorie reeks op hierdie kanaal.Hier word die j-klank bekendgestel deur 'n nuusflits... Hoop julle het net soveel pret om daarna te kyk soos wat ek gehad het om dit te produseer.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter j vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hkueoex34TF1w9YymUntag&si=0IMyXJhspv2f-A5b🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:03:30
Oct 31, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om dieregeluide te kan namaak, asook ouditief te hoor en die dier te erken, is vir jong kinders 'n prettige manier om hulle ouditiewe vaardighede in te skerp. Hierdie Afrikaanse potgooi oefen jou kind se luister vaardighede in.🦋Wil jy graag nog interaktiewe luisterspeletjies vir jou kind bied? Gaan kyk gerus na ons volledige speellys wat talle gehoorspeletjies insluit.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft🦋Ouditiewe persepsie is baie belangrik vir suksesvolle skolastiese vordering. Ons het 'n speellys vir jou om jou kind se ouditiewe perseptuele vaardighede te verbeter. Gaan loer gerus:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iv9dMOJyYNiszPykD15ew-&si=bUx7XtVmsRKW3kLH🦋Gaan kyk gerus na al die video's wat handel oor Perseptuele Vaardighede en uitvalle TERME:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=x-khxTFLijBtlKIE🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=hTu8AZZVpfZS1if9🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:05:01
Oct 27, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse WERKSWINKEL vir ouers en opvoeders van kleuters is aangebied vir 'n groep ouers en opvoeders by 'n LEESKONFERENSIE. Die inligting in hierdie werkswinkel handel oor 'n verskeidenheid redes waarom Aktiewe SPEEL beter is vir KLEUTERS, as passiewe WERKKAARTE.As jy 'n ouer of opvoeder is van kleuters, gaan jy beslis baie waarde kry uit hierdie Afrikaanse werkswinkel.🌈Dankie aan Wiggly Education vir die geleentheid om die werkswinkel vir ouers en opvoeders van kleuters te kon aanbied. Gaan volg gerus Wiggly Education. Ek heg die skakels hier onder aan.🦋https://www.wigglyeducationonline.co.za/?fbclid=IwY2xjawGENk9leHRuA2FlbQIxMAABHTXoI1s7S-segwNjfWUyodgT-dvuYGWLBfktU6nCaDNAkTkJGn6Q8fYtmw_aem_IXc87xelVzGbZp5Z-My2_g🦋https://www.facebook.com/profile.php?id=100093836971168🌈Wil jy graag hierdie Afrikaanse potgooi in videoformaat ervaar?https://youtu.be/whaXilZkQ5s🌈Perseptuele vaardigheid speellyste:🦋https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=TLeq8eHphX9P2cd_🦋https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=3MDQGHp4Y2hVCpQu🌈Handskrif speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6ITzyA6xOxAdLeZrrNyj-&si=KDHcPRcvRcesauPq🌈ABC kinderstories speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gWZ84zXHi5ChkJT5iBnShu&si=1L2RTdCkR7smbOFw🌈Kleutervideo speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gGfvHG2KkGM0ktNVJJjagH&si=g3yWm-QVupV8-n7p🌈Afrikaanse kinderstorieshttps://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=fKReSYxsKhX366AN🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:47:25
Oct 26, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. 🎅🎄🎁❄️☃️Kom ontdek die magiese wêreld van Kersfees tradisies! In hierdie Afrikaanse Opvoedkundige kinderpotgooi leer ons hoe kinders Kersfees in 'n paar verskillende lande gevier word. 🦌✨🕯️🍪🎅🎄Daar is ook 'n Afrikaanse Kindervideo weergawe van hierdie potgooihttps://youtu.be/JSsf3w2Tuk4🌈Wil jy graag nog meer Opvoedkundige Kindervideo's oor Kersfees in Afrikaans vir jou kind wys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gvUci7zipL6ocYDq7pnD9d&si=Iy1vRCHVnEbnDHOM🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQSupport the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:10:26
Oct 25, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse Alfabet Kinderstorie potgooi stel die b-klank bekend vir kinders. Die Alfabet letter b en d kan maklik verwar word. Hierdie potgooi help jou kind om dit reg te stel.Die Afrikaanse kinderstorie is so geformuleer sodat die b-klank uitgebeeld word om sodoende klankverwarring te voorkom. Nadat jou kind hierdie potgooi geluister het, sal daar GEEN meer klankverwarring wees.🎯Moenie ons hulpmiddels misloop wat handel oor hierdie potgooi nie... Klik op die skakel hier onder en skaf joune aan.https://www.teacharesources.com/product/die-b-klank-hulp-met-klankverwarring-hulpmiddels-bonus-videos/🎯https://www.teacharesources.com/product/afrikaanse-alfabet-b-klank-plakkaat-en-t-hemp-skakel/🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter b vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043geADxfwV3SaF_3FiVtSPtS&si=6s5yBofn9nRyIMPh🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🎯English b-sound story - listen:https://youtu.be/L7pRTB4d2bs🎯English b-sound story - with words:https://youtu.be/39oknBKGtps🎯Complete playlist of English ABC stories:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iWmySWefYeX1RTXXLurIlb🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:02:14
Oct 23, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Jou kind gaan dol wees oor hierdie oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories wat handel oor die letter "s".Die uitspraak van die s-klank word ook ingesluit in hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie.Die seisoene word ook kortliks behandel in die storie en daar is heelwat oulike karakters om te ontmoet en om van te leer in hierdie s-klank storie vir kinders.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter s vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gMewDDm3Gdzd7mEUBG89me&si=32_0IGg1E3sasmrm🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:06:38
Oct 22, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Nadat die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi tot aan die einde gekyk het, gaan hulle die beginsel van integriteit by hulle waarde sisteem kan toevoeg.🦋Wil jy graag hierdie potgooi gaan kyk in video formaat?https://youtu.be/Tbcvo59dGoM🦋Wil jy graag vir jou kinders nog oulike, leersame Opvoedkundige Afrikaanse Kinderstories wys? Gaan kyk gerus hier:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=xERhAd3iykon4D_6🦋Het jy al die video gesien wat handel oor integriteit in ons Waardevolle Waardes video reeks? Hier is vir jou die skakel:https://youtu.be/Tbcvo59dGoM🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:11:17
Oct 19, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Nadat die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige POTGOOI tot aan die einde geluister het, gaan hulle die beginsel van integriteit by hulle waarde sisteem kan toevoeg.Die integriteit potgooi is 'n prettige interaktiewe potgooi. Die kinders luister na die karakter van Sandra die panda en wat sy aanvang. Hulle besluit en gesels dan saam wat hulle in soortgelyke situasies sou doen. Kinders kry dus die geleentheid om self te dink wat is die regte manier hoe om in bekende situasies op te tree deur die beginsel van integriteit toe te pas.🦋Wil jy graag vir jou kinders nog oulike, leersame Opvoedkundige Afrikaanse Kinderstories wys? Gaan kyk gerus hier:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=xERhAd3iykon4D_6🦋Het jy al die video gesien wat handel oor integriteit in ons Waardevolle Waardes video reeks? Hier is vir jou die skakel:https://youtu.be/Tbcvo59dGoM🦋Nog video's wat handel oor Lewensvaardighede vir kinders: Klik op die onderste skakel om die skatkis vol video's vir jou kind te vind:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043ja1iKJSGCll5QcYh9hsXnc&si=-aRbSd3WQ2rGWJak🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:10:47
Oct 16, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Dit is belangrik om vir kinders van kleins af te leer hoe om die regte keuses te maak. Hierdie oulike Afrikaanse kinderstorie help kinders om die regte keuses te maak as hulle in 'n situasie kom wat dalk versoekings inhou. Hierdie oulike kinderstorie leer ook vir kinders so ietsie van natuur bewaring en om te help om renosters te bewonder en te bewaar.Ons wil graag die lewe vir jou makliker maak met ons interaktiewe kinderstorie videos en opvoedkundige videos vir kinders. Hierdie video vorm deel van ons Waardevolle Waardes video reeks.🦋Wil jy graag vir jou kinders nog oulike, leersame Opvoedkundige Afrikaanse Kinderstories wys? Gaan kyk gerus hier:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=xERhAd3iykon4D_6🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:09:56
Oct 12, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Trien en Tom kuier te lekker saam met jou kind in hierdie Afrikaanse Alfabet Kinderstorie wat handel oor die t-klank. Die tema vir hierdie Afrikaanse Opvoedkundige Kinder Potgooi is tegnologie. Jou kind gaan ook leer dat daar 'n belangrike balans moet wees tussen tegnologie en speel. Speel is die beste keuse wat kinders kan maak om nuwe vaardighede met sukses aan te leer.🦋Wil jy graag die volledige Kindervideo vir jou kind wys wat handel oor hierdie Afrikaanse Alfabet Kinderstorie?https://youtu.be/-jbL29TmyPk🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter t vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043ih34jSL5QCzkWVBy7ofVZc&si=3-k3AhVfxu5Q8z_a🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:08:20
Oct 11, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse opvoedkundige potgooi! Vandag gesels ons oor die belangrikheid van speel met konkrete apparaat vir jong kinders. Ontdek hoe hierdie speletjies kinders se probleemoplossingsvaardighede, fynmotoriese ontwikkeling, en kreatiewe denke bevorder. Hierdie praktiese wenke sal ouers en onderwysers help om leer speels en doeltreffend te maak. Afrikaanse opvoedkundige podcast. 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Volg ons gerus op YOUTUBE vir al ons Afrikaanse Opvoedkundige kindervideo's om jou kind se lewe makliker te maak.🦋GRATIS Opvoedkundige kinder YOUTUBE video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help🦋. 🌈Baie Afrikaanse Opvoedkundige video's, maar ons sluit ook 'n paar Engelse Opvoedkundige video's in op ons kanaal. 🌈Opvoedkundige kindervideo's wat insluit: leer lees, Alfabet klanke, wiskunde, kinderliedjies, kinderstories en NOG VELE meer vir jong kinders. Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌻 FACEBOOK page: https://www.facebook.com/IcanMagdaEhlers 🌻 FACEBOOK BLOG: https://www.facebook.com/share/g/zQvR9xpEymrANjZN/?mibextid=A7sQZp 🌻 INSTAGRAM: https://www.instagram.com/pme_kindervideos?igsh=MXNsOGV0c2hsdDduYQ== 🌻 SPOTIFY: https://open.spotify.com/show/2HCQq6gVfXtPZTLVJtQawl?si=fP7Ep76WRv-dmVvN-6KpGw 🌻 THREADS: https://www.threads.net/@pme_kindervideos 🌻 TikTok https://www.tiktok.com/@pme_kindervideos?_t=8q9HCEEcxRV&_r=1 🌻 X (Twitter) https://x.com/MemoriesI14710?t=g6X2swASTYVAeG-lrWAHRw&s=03 🌻 (TEACHA): https://www.teacharesources.com/seller/i-can-ek-kan-pleasant-memories-for-educators/Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:01:19