Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
[Heruitsending] Help, ek word 'n ma!/ [Rebroadcast] Help, I'm a New Mom!
[Heruitsending] Help, ek word 'n ma!/ [Rebroadcast] Help, I'm a New Mom!

[Heruitsending] Help, ek word 'n ma!/ [Rebroadcast] Help, I'm a New Mom!

01:00:09
Report
'n Reddingsboei vir elke nuwe mamma... Om 2025 te vier, deel ek weer die heel eerste episode van ’n Ma & ’n Mikrofoon— ideaal vir diegene wat vanjaar hul ouerskapreis begin. Of jy nou vroeg swanger is, onlangs 'n baba gehad het, of voorberei om amper jou 2025-kleintjie te verwelkom, hierdie episode is vir jou. Daardie onvergeetlike oomblik wanneer jy jou kind vir die eerste keer vashou—hetsy in 'n hospitaal, by die huis of tydens aanneming—is lewensveranderend. In hierdie episode gesels ek met Katinka Lategan, 'n geregistreerde verpleegster en borsvoedkonsultant. Sy het jare se ondervinding en deel raad om daardie vroeë weke te navigeer, met praktiese wenke om jou te help aanpas by jou nuwe identiteit en lewe as 'n ma. To kick off 2025, I’m sharing the very first episode of ‘n Ma & ‘n Mikrofoon—perfect for those starting their parenting journey this year. Whether you’re expecting, recently had a baby, or preparing to welcome your 2025 little one, this episode is for you. That unforgettable moment when you hold your child for the first time—whether in a hospital, at home, or during adoption—is life-changing. In this episode, I chat with Katinka Lategan, a registered nurse and lactation consultant. With years of experience visiting new moms, Katinka shares essential advice for navigating those early weeks, offering practical tips to help you adjust to your new life as a mom. Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z

[Heruitsending] Help, ek word 'n ma!/ [Rebroadcast] Help, I'm a New Mom!

View more comments
View All Notifications